Eksodus 29:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sewe dae lank moet jy 'n versoeningsoffer op die altaar bring en dit wy. Dan sal die altaar besonder gewyd wees en alles wat daaraan raak, sal ook gewyd wees.”

Eksodus 29

Eksodus 29:36-38