Eksodus 29:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is 'n blywende reëling vir die Israeliete dat Aäron en sy seuns hierdie deel kry. Dit is 'n offergawe en sal altyd 'n offergawe van die Israeliete wees. Hulle offergawe vir die Here moet uit hulle maaltydoffers geneem word.

Eksodus 29

Eksodus 29:22-30