Eksodus 29:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vat die bors van die ram wat gebruik is vir Aäron se wyding, en beweeg dit heen en weer as beweegoffer voor My. Daarna kan jy dit vir jou vat.

Eksodus 29

Eksodus 29:22-29