Eksodus 28:39 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy moet vir Aäron die priesterklere van linne weef en jy moet vir hom 'n tulband van linne en 'n geborduurde serp maak.

Eksodus 28

Eksodus 28:31-43