Eksodus 28:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet al die knap manne vir wie Ek met vakmanskap bedeel het, aansê om vir Aäron klere te maak sodat hy gewy kan word om 'n priester in my diens te wees.

Eksodus 28

Eksodus 28:1-12