Eksodus 28:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan moet jy twee ander goue ringe maak en dit aan die twee skouerbande van die skouerkleed vassit, laag af aan die voorkant, aan die naat net bo die gordel.

Eksodus 28

Eksodus 28:20-36