Eksodus 28:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet 'n bekwame vakman wat graveerwerk op seëlringe kan doen, aansê om die name van die seuns van Israel op die twee stene te graveer, en monteer dit in goud.

Eksodus 28

Eksodus 28:8-15