Eksodus 27:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy moet ook 'n voorhof vir die tabernakel maak. Aan die suidekant, die regterkant, moet daar gordyne van goed geweefde linne wees, vyftig meter breed.

Eksodus 27

Eksodus 27:2-16