Eksodus 27:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die tent van ontmoeting, net buite die voorhangsel wat voor die getuienis hang, moet Aäron en sy seuns die lampe van die aand af tot die môre toe voor My laat brand. Dit is 'n voorskrif wat vir altyd geld vir die hele Israel.”

Eksodus 27

Eksodus 27:12-21