Eksodus 27:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet horings maak aan sy vier hoeke en dit moet 'n eenheid met die altaar vorm. Jy moet die altaar met brons oortrek.

Eksodus 27

Eksodus 27:1-7