Eksodus 27:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die lengte van die voorhof moet vyftig meter wees, sy breedte vyf en twintig en sy hoogte twee en 'n half. Dit moet van goed geweefde linne wees en sy voetstukke van brons.

Eksodus 27

Eksodus 27:9-21