Eksodus 27:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die ingang van die voorhof moet daar 'n afskorting van tien meter wees. Dit moet van blou, pers en bloedrooi wolstof en goed geweefde linne wees, netjiese borduurwerk. Om dit te hang, moet daar ook nog vier style en vier voetstukke wees.

Eksodus 27

Eksodus 27:7-21