Eksodus 26:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet ook nog vyftig goue hakies maak om die twee stroke materiaal aanmekaar vas te maak sodat die tabernakel een geheel kan wees.

Eksodus 26

Eksodus 26:1-9