Eksodus 26:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die middelste dwarslat moet in die middel van die rame dwarsdeur loop van die een kant af tot by die ander kant.

Eksodus 26

Eksodus 26:18-36