Eksodus 25:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar moet ook drie blomkelke, in die vorm van amandelbloeisels, met knoppe en kroonblare aan elke arm van die kandelaar wees. So moet dit wees vir al ses arms wat uit die stam van die kandelaar vertak.

Eksodus 25

Eksodus 25:32-40