Eksodus 25:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Maak vir die tafel skottels, panne, kanne en komme, alles van suiwer goud. Gebruik dit om die drankoffer mee uit te giet.

Eksodus 25

Eksodus 25:20-33