Eksodus 25:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Dáár sal Ek jou ontmoet. Ek sal met jou praat van die deksel af tussen die twee gerubs uit wat op die ark met die getuienis is. Al my bevele vir die Israeliete sal Ek jou van daar af gee.”

Eksodus 25

Eksodus 25:21-30