Eksodus 25:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle vlerke moet uitgesprei wees oor die deksel, sodat hulle dit bedek. Die gerubs se gesigte moet na mekaar toe wees, en hulle moet afkyk op die deksel.

Eksodus 25

Eksodus 25:19-21