Eksodus 25:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Sê vir die Israeliete hulle moet elkeen vir My 'n offergawe bring. Julle moet die offergawes aanvaar soos dit vir My aangebied word,

Eksodus 25

Eksodus 25:1-10