Eksodus 24:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan moet jy, Moses, alleen nader kom na My toe. Die ander moenie saam met jou nader kom nie. Die volk mag ook nie saam met jou opklim nie.”

Eksodus 24

Eksodus 24:1-8