Eksodus 24:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir die leiers het Moses gesê: “Wag hier vir ons totdat ons na julle toe terugkom. Aäron en Hur is hier by julle: as iemand 'n probleem het, kan hy na hulle toe gaan.”

Eksodus 24

Eksodus 24:7-18