Eksodus 24:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die Here vir Moses: “Klim nou die berg verder uit na My toe en vertoef daar dat Ek vir jou die plat klippe kan gee waarop Ek die wette en gebooie neergeskryf het vir die onderrig van die volk.”

Eksodus 24

Eksodus 24:10-17