Eksodus 23:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal jou grens vasstel van die Rietsee af tot by die Filistynse See en van die woestyn af tot by die Eufraatrivier. Ek sal die inwoners van hierdie land in jou mag gee, en jy moet hulle uitdryf.

Eksodus 23

Eksodus 23:28-33