Eksodus 23:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy mag nie hulle gode aanbid of dien nie. Jy mag nie daardie nasies se gewoontes oorneem nie. Jy moet hulle klippilare afbreek en stukkend slaan.

Eksodus 23

Eksodus 23:21-31