Eksodus 23:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gee ag op die engel en luister na hom; moet jou nie teen hom verset nie. Hy sal jou nie vergewe as jy teen hom in opstand kom nie, want Ek het aan hom my volmag gegee.

Eksodus 23

Eksodus 23:16-23