Eksodus 23:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy mag nie agter die meerderheid aan doen wat verkeerd is nie. Wat jy in 'n hofsaak getuig, mag jy nie verdraai nie, al doen die meerderheid dit ook.

Eksodus 23

Eksodus 23:1-6