Eksodus 21:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

As hy alleen was toe hy jou slaaf geword het, moet hy alleen vrygelaat word. As hy toe getroud was, moet sy vrou saam met hom vrygelaat word.

Eksodus 21

Eksodus 21:2-12