Eksodus 21:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer 'n bees 'n man of 'n vrou doodstoot, moet die bees met klippe doodgegooi word, en sy vleis mag nie geëet word nie. Daar is nie 'n saak teen die eienaar van die bees nie.

Eksodus 21

Eksodus 21:25-33