Eksodus 21:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer 'n man sy slaaf of slavin op die oog slaan en dit blywend beskadig, moet hy die slaaf of slavin vrylaat as vergoeding vir die oog.

Eksodus 21

Eksodus 21:18-19-31