Eksodus 20:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar Ek betoon my liefde tot aan die duisendste geslag van dié wat My liefhet en my gebooie gehoorsaam.

Eksodus 20

Eksodus 20:5-14