Eksodus 20:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

“As julle 'n altaar van klip vir My wil oprig, mag julle dit nie van gekapte klip bou nie. Sodra julle met die beitel daaraan kap, sal julle dit ontwy.

Eksodus 20

Eksodus 20:16-26