Eksodus 20:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle mag nie gode uit silwer maak om my plek in te neem nie. Julle mag ook nie vir julle gode uit goud maak nie.

Eksodus 20

Eksodus 20:22-25