Toe beveel die farao se dogter die ma: “Neem hierdie seuntjie en laat hom vir my drink. Ek sal jou daarvoor betaal.”Die vrou het die seuntjie geneem en vir hom gesorg.