Eksodus 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Met die oopmaak sien sy dit is 'n seuntjie en hy huil. Toe kry sy hom jammer en dink: dit is seker een van die Hebreeuse seuntjies.

Eksodus 2

Eksodus 2:1-11