Eksodus 2:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. 'n Man uit die stam Levi was met 'n Levitiese meisie getroud.

2. Die vrou het swanger geword en 'n seuntjie in die wêreld gebring. Toe sy sien hoe mooi is hy, het sy hom drie maande lank weggesteek.

Eksodus 2