Eksodus 19:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die volk soos een man geantwoord: “Alles wat die Here gesê het, sal ons doen.”Moses het vir die Here gaan sê wat die volk geantwoord het.

Eksodus 19

Eksodus 19:1-13