Eksodus 19:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet rondom die berg vir die volk 'n grens vasstel en vir hulle sê: Julle moet oppas om nie op die berg te klim of selfs aan sy helling te raak nie. Elkeen wat aan die berg raak, moet beslis doodgemaak word.

Eksodus 19

Eksodus 19:3-17