Eksodus 18:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het Moses vir sy skoonpa alles vertel wat die Here aan die farao en aan Egipte gedoen het ter wille van Israel, en ook van al die ontberings wat die Israeliete op pad gehad het en hoe die Here hulle bevry het.

Eksodus 18

Eksodus 18:2-10-11