Eksodus 18:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jetro, Moses se skoonpa, het met Moses se seuns en sy vrou na hom toe gegaan waar hy in die woestyn by die berg van God kamp opgeslaan het.

Eksodus 18

Eksodus 18:1-7