Eksodus 18:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle moet deurentyd vir die volk hofsittings hou. Die belangrike sake moet na jóú verwys word, en die geringes moet húlle oplos. Dit sal vir jou makliker wees as hulle die verantwoordelikheid saam met jou dra.

Eksodus 18

Eksodus 18:13-24