Eksodus 18:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

As hulle in sake betrokke raak, kom hulle na my toe. Ek lewer dan uitspraak oor die geskille tussen hulle en maak terselfdertyd God se voorskrifte en wette aan hulle bekend.”

Eksodus 18

Eksodus 18:5-18