Eksodus 18:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar toe sy skoonpa sien wat Moses alles vir die volk doen, het hy gesê: “Waarom doen jy die volk dit aan? Waarom tree net jý op as regter, en al die mense moet van die môre af tot die aand toe vir jou staan en wag?”

Eksodus 18

Eksodus 18:13-16