Eksodus 18:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jetro, Moses se skoonpa, het brandoffers en ander diereoffers vir God gebring, en daarna het Aäron en al die Israelitiese leiers gekom om saam met Moses se skoonpa aan die offermaaltyd deel te neem.

Eksodus 18

Eksodus 18:5-20