Eksodus 18:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jetro, priester van Midian en skoonpa van Moses, het gehoor wat die Here God alles vir sy volk Israel en vir Moses gedoen het toe die Here die Israeliete uit Egipte bevry het.

Eksodus 18

Eksodus 18:1-9