Eksodus 17:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Moses tot die Here geroep: “Wat moet ek met hierdie volk aanvang? Netnou gooi hulle my met klippe dood.”

Eksodus 17

Eksodus 17:1-13