Eksodus 17:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josua het toe gedoen wat Moses vir hom gesê het en hy het teen die Amalekiete gaan veg. Moses, Aäron en Hur het tot op die top van die heuwel uitgeklim.

Eksodus 17

Eksodus 17:4-16