Eksodus 16:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Israeliete het veertig jaar lank manna geëet; hulle het dit geëet totdat hulle bewoonde gebied bereik het, tot hulle by die grens van Kanaän gekom het.

Eksodus 16

Eksodus 16:27-36