Eksodus 16:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Israeliete het die kos manna genoem. Dit was wit soos koljandersaad en het soos heuningkoek gesmaak.

Eksodus 16

Eksodus 16:29-35