Eksodus 16:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Moses gesê: “Eet dit nou vandag, want vandag is dit die sabbat van die Here. In die veld gaan julle niks kry nie.

Eksodus 16

Eksodus 16:19-32