Eksodus 16:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

en toe hulle dit met 'n maatemmer afmeet, het dié met baie nie te veel nie, en dié met 'n bietjie nie te min gehad nie. Hulle het volgens elkeen se behoefte bymekaargemaak.

Eksodus 16

Eksodus 16:10-21